NASIONALE DORPER & WITDORPER VEILINGRESULTATE – 12 AUGUSTUS 2026

Hoogste prys Dorper Ram Lot 9 & 12 – R35 000
Verkoop aan Kobus & Rentia Coetzee en Rikus & Toinette van Schalkwyk deur Rikus van der Merwe en Ben van der Westhuyzen

 

Hoogste prys Wit Dorper Ram Lot 36 & 37 – R10 000
Verkoop aan Nel Peery deur Koos & Karin Rossouw